Leonard Bernstein | |
---|---|
Leonard Bernstein, afgeneem deur Jack Mitchell. | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Louis Bernstein |
Gebore | 25 Augustus 1918 Lawrence, Massachusetts |
Sterf | 14 Oktober 1990 (op 72) New York, Verenigde State |
Beroep(e) | Komponis, dirigent, pianis |
Jare aktief | 1940–1990 |
Leonard Bernstein (1918–1990) was ’n Amerikaanse musikus, bekend as dirigent van klassieke musiek en komponis van gewilde musiekblyspele soos West Side Story en operas soos Candide.[1]